Email a Friend Share

 ref # 3126

print

R 1 855 000 (105 698 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
2
2
± 500 m2
± 220m2

Property Features
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Family/TV Room
Fence
Garden
Kitchen
Lounge
Main Ensuite
Paving
Pets Allowed
Scenic View

Plot and Plan - Dolfyn Strand, Dwarskersbos

Single storey home with 3 bedroom home with 2 bathrooms (main on suite) Open plan kitchen/scullery with dining room/lounge. Stunning patio with built in braai. Double garages with ample parking space. Transfer cost only on plot

  • PC BEDRAE:
  • • Oond uitgesluit – gaspunt (R2,250) en elektriese punt word voorsien
  • • Kaste (Kombuis en kamers) – R45,000
  • • Sanitereware – R35,000 – wat die volgende moet dek:
  • 2 x Toilette met flexi hoses an angle valves
  • 2 x Vanities met wasbakke, traps en pop-ups
  • 1 x Bad met met trap, pop-up en nikki spout
  • 1 x Mixer vir Bad
  • 2 x Stort arms
  • 2 x Stort koppe
  • 1 x Kombuis opwasbak met traps en prop/proppe
  • 2 x Mixers vir wasbakke
  • 2 x Mixers vir storte
  • 1 x Mixer vir kombuis
  • 2 x Stortdeure
  • 1 x Stort sypaneel
  • 2 x Angle valves vir skottelgoedwasser en wasmasjien
  • Geyser is uitgesluit by die R35,000. Dit word verskaf (150 liter)
  • • Solar – R13,500
  • • Ligte – R7,000 – binne en buite
  • • Ringmure tussen huise 800mm
  • • Plaveisel ingesluit grys 100m²
  • • Teels – R110 per vierkante meter – slegs vloere en stortmure – geen addisionele muurteels ingesluit. Teel skirtings.
  • • Wit Plascon Wallseal buite en binne. Indien ‘n tint binne verkies word, sal die tint ‘n addisionele koste wees. ‘n Plascon kleurkaart van die vereiste kleur moet dan verskaf word.
  • • Binnedeure – Hollowcore, Handvatsels – R200 per handvatsel
  • • LET WEL: GEEN BAKAMERTOEBEHORE, WASGOEDLYNE, BLINDINGS/GORDYNREELINGS EN GARAGE MOTORS WORD VOORSIEN NIE.


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.