Email a Friend Share

 ref # 2608

print

R 1 125 000 (67 164 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

2
1
1
± 135m2
R 1932  / m

NEW DEVELOPMENT - 2 TO 3 bedroom Sectional Title units available

New Development :
2 to 3 bedrooms FROM R 1 125 000 TO R1 245 000
2 bedrooms consist of 1 bathroom on joining both bedrooms with single garage
LEVY FEES:
Tipe A 118sq'sm with levy R1 688pm
Tipe B 118sq's with levy R1 688pm
Tipe C 104sq's R1 488pm
TIPE D (GRONDVLOER) 135sq - R1 932
Levy fees not fixed

  • Verwys na terreinplan vir voorgestelde eenhede en uitleg:
  • Tipe A x2 – woonstel grondvloer (2slk, 1badk, 1m/h) 119m² R1,145,000
  • Tipe B x2 – woonstel (2slk, 1badk, 1m/h) 114m² R1,145,000
  • Tipe C x2 – enkel grondvloer (2slk, 1badk, 1m/h) 114m² R1,125,000
  • Tipe D x6 – enkel grondvloer (3slk, 2badk, 1m/h) 135m² R1,245,000
  • LW – oppervlaktes is voorlopig en kan verskil met finale planne.


  • Plaveisel ingesluit by alle braai areas, m/h inritte asook additionele 1,75 parkeerplekke per eenheid volgens munisipale regulasies.

  • PC Bedrae
  • • Oond/stoof – R4,500 geen gaspunt, slegs elektriese punt word voorsien
  • • Kaste (Kombuis en kamers) – 2slk R25,000, 3slk R40,000
  • • Sanitereware – 2slk R20,000, slk R25,000 – wat die volgende moet dek:
  • Toilette met flexi hoses an angle valves
  • Vanities met wasbakke, traps en pop-ups
  • Stort arms
  • Stort koppe
  • Kombuis opwasbak met traps en prop/proppe
  • Mixers vir wasbakke
  • Mixers vir storte
  • Mixer vir kombuis
  • Stortdeur
  • Stort paneel
  • Angle valves vir skottelgoedwasser en wasmasjien
  • Geyser word verskaf (150 liter)
  • • Solar – R13,500
  • • Ligte – 2slk R4,500, 3slk R5,500 – binne en buite
  • • Teels – R80/m² – slegs vloere en stortmure – geen addisionele muurteels ingesluit. Teel skirtings.
  • • Wit Plascon Wallseal buite en binne. Indien ‘n tint binne verkies word, sal die tint ‘n addisionele koste wees. ‘n Plascon kleurkaart van die vereiste kleur moet dan verskaf word.
  • • Binnedeure – Hollowcore, Handvatsels – R200 per handvatsel
  • • LET WEL: GEEN BADKAMERTOEBEHORE, WASGOEDLYNE, BLINDINGS/GORDYNREELINGS EN GARAGE MOTORS WORD VOORSIEN NIE.


Message Agent

See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.